Voortrekkerstraat, Nieuwoudtville
Lam, bees, vark en hoender, en ons het ons eie abattoir.
Kom kyk wat in die toonbank lê.
By die slaghuis
-
Droë vleis
Daar's ook vleis wat jy self kan droog.
-
Vrydae op die pad
Ons lewer elke week af in Vanrhynsdorp, Vredendal, Klawer en Lutzville.
-
Kaapse aflewering
Ons lewer ook by OK Minimark in Melkbosstrand en Durbanville af. Kyk op ons Facebook-blad vir die datum.
Oor ons
Agter die slaghuis
By die toonbank: Theunis Kotzé.
Wanneer is ons oop?
Oopmaaktye
Bel gerus vir ons ure
Kontak
Praat met ons
Vertel ons wat jy vir die naweek se braai nodig het.
Bel 027 218 1007- Bel 027 218 1007
- Facebook Volg ons op Facebook